Dokumentasie Geplaas op Saterdag, 7 Mei 2022

Die Boek van die Lewe

Die Boek van die Lewe

Die Boek van die Lewe bevat al die name van die mense wie die ewige lewe het. God die Vader is die skrywer daarvan. Indien jy nie seker is of jou naam in die Boek opgeteken is nie, is dit nou tyd om die keuse te maak.

3En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met my saam gestry het in die evangelie, ook saam met Clemens en my ander mede-arbeiders wie se name in die boek van die lewe is. – Filippense 4:3

Terug

Stuur vir 'n vriend

Hoofbladsy