Wat gebeur nou?

Dokumentasie Geplaas op Saterdag, 7 Mei 2022

Wat gebeur nou?

Wat gebeur nou?

As die vier stappe verstaan het, en jy het besluit het om Jesus as jou Redder en Saligmaker aan te neem, het jy ook nou die ewige lewe. Jy is 'n nuwe mens, en vrees is vervang met God se liefde.

18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees het nie volmaak geword in die liefde nie. – 1 Johannes 4:18

Wat gebeur nou?

Terug

Stuur vir 'n vriend

Hoofbladsy