Hierdie webwerf gaan oor Jesus Christus en ons pad tot aanvaarding van Hom as die Here en Redder van ons lewens. Ons ervaar die liefde van God die Vader, deur sy Seun, Jesus Christus, en die inwoning van die Heilige Gees.

Neem jou tyd om die inligting te bestudeer. Neem dan die benangrikste besluit van jou lewe.



Eerstens, die feite oor God se plan vir jou lewe


[ Die feite, eenvoudig maar duidelik gestel... ]


Nuusitems



Valse Kerke.

25 Maart 2024:
Valse kerke in ons tyd

Ondersoek die kerk waar jy in is. Sien die vals aspekte raak en neem die besluit om daar uit te kom. Dit is vir jou eie beswil om dit so gou as moontlik te doen.

Vals kerke

Etienne Marais, motiveringspreker

25 Maart 2024:
Motivering vir jou dag

Luister gerus na woorde van wysheid deur Ettienne Marais, spreker en predikant. Hy deel daagliks 'n kort boodskap en praat direk met jou hart.

Ritmies met Ettienne

Die vyfvoudige bediening van Efesiërs 4 vind nie meer vandag plaas nie, en daar is nie meer ruimte daarvoor nie. Om anders te redeneer is nie Skriftuurlik nie.

22 Maart 2024:
'n Vyvoudige bediening?

Die vyfvoudige bediening van Efesiërs 4 vind nie meer vandag plaas nie, en daar is nie meer ruimte daarvoor nie. Om anders te redeneer is nie Skriftuurlik nie.

Drievoudige Bediening

Vals Profete

16 Maart 2024:
Vals profete

Dit is tyd om die Woord te bestudeer en die vals profete in jou midde te identifiseer. Soos die vals apostels, is hulle wolwe in skaapklere wat net misleiding saai.

Vals profete

Vals Apostels

16 Maart 2024:
Vals apostels

Dit is tyd om die Woord te bestudeer en die vals apostels in jou midde te identifiseer. Hulle is wolwe in skaapklere wat net verwoesting saai. Pasop vir hulle!

Vals apostels

Vals leraars

15 Maart 2024:
Vals leraars

Wolke sonder reën: Die gevaar van vals leraars. Ons moet eenvoudig die waarheid oor vals leraars en hulle goddelose boodskappe aan mense uitwys.

Vals leraars

'n Boodskap van hoop uit Openbaring

12 Maart 2024:
Lesse uit Openbaring 2 en 3

Jesus gee praktiese wenke vir die sewe gemeentes in Asië, van bekering, getrouheid, om vas te hou, en om altyd na die Heilige Gees te luister.

Lesse uit Openbaring

Dit gaan alles oor geld: Ek is ryk, en het verryk geword, en het aan niks gebrek nie.

2 Maart 2024:
Dit gaan alles oor geld

Ek is ryk, en het verryk geword, en het aan niks gebrek nie. Die gemeente in Laodicea word aangespreek. Die kerk van 2024 is dieselfde.

Die gemeente in Laodicea

Wat dit verg om 'n man te wees

12 Januarie 2024:
Wat dit verg om 'n man te wees

Moenie die een wees wat nie daar was vir 'n ander persoon wie desperaat uitgereik het nie. Wees 'n mentor terwyl jou eie mentor agter jou is.

Wees 'n mentor

Meer items


Ouer nuus, stuur 'n bladsy vir 'n vriend, en ons studie oor soteriologie.




Maak weer 'n draai


Ons kyk na vorige artikels wat jy dalk nie gelees het nie. Sommige mag dalk in Engels wees.


God loves you

23 Februarie 2022:
Moenie terugkyk nie

Vergeet die dinge wat agter jou is en reik uit na dit wat voor jou is...

Laat die ou lewe agter

God loves you

05 Mei 2022:
Fokus op God vir 'n verandering

Fokus eerder op God en vergeet wat die wêreld in jou ore skree.

Volg Hom

God loves you

01 Maart 2022:
Watter kleed dra jy?

Leer om verander te word en soos Christus te word...

Beklee jouself met Hom

Lewe Godvresend in jou huis en jou werkplek



'n Besigheid wat nie op die beginsels van die Woord 'n basis het nie, is een wat uiteindelik gaan misluk. Johannes Hoofstuk Drie is die kern van ons besigheid, Andries Oberholzer Consulting. Besoek ons vir dokumentasie bestuur, webwerfontwikkeling, vertaling, en proefleeswerk.

Andries Oberholzer Consulting

Maak ook gerus 'n draai by Noordvandieberg, ons inisiatief vir positiewe verandering in ons omgewing, in die voorstede noord van die Magaliesberg, Pretoria.

Noordvandieberg

Hoe het jy op ons webwerf afgekom?



Ons glo nie in toeval nie. Alles in jou lwe gebeur met 'n rede. Jy het dalk inligting aanlyn gesoek, dalk op soek na hoop, miskien inligting hoe om jou lewe positief te verander. Jy het by die regte plek uitgekom.

Terwyl jy nou hier is, maak van die geleentheid gebruik om nuwe lewe in Jesus Christus te vind.

Ons hoor graag van jou

+27 (0)84 531-8046
info@johnchapterthree.com
Facebook
Instagram
LinkedIn
Skype
Telegram