God het jou lief. Hoofstuk Drie van Johannes se evangelie is God se plan van redding vir jou lewe.

Hierdie webwerf gaan oor Jesus Christus en ons pad tot aanvaarding van Hom as die Here en Redder van ons lewens. Ons ervaar die liefde van God die Vader, deur sy Seun, Jesus Christus, en die inwoning van die Heilige Gees.

Johannes se evangelie, Hoofstuk Drie, is die bewys daarvan dat God jou liefhet, en dit is God se plan van redding vir jou lewe.



Eerstens, die feite oor God se plan vir jou lewe


[ Die feite, eenvoudig maar duidelik gestel... ]


Nuusitems

Lesse uit Hebreërs: Die Profeet Miga
20 Maart 2026:

Sonde, Oordeel, en Verlossing

Miga kondig God se oordeel oor 'n ongelowige Israel aan, maar ook die koms van die volk se Verlosser.

God se oordeel oor sonde
Geloof wat bo skande uitstyg
12 Maart 2026:

Geloof wat bo skande uitstyg

Deur die geloof het Ragab, die hoer, nie saam met die ongehoorsames omgekom nie, omdat sy die verkenners in vrede ontvang het.

Die woning in die muur
Die belofte aan Abraham
9 Maart 2026:

’n Lewe wat begin met ’n Stem

Deur die geloof was Abraham gehoorsaam... en hy het uitgegaan sonder om te weet waar hy sou kom.

Geroep om te gaan
Wat leer 1 Korinthiërs 8 ons werklik?
3 Maart 2026:

Dit gaan nie net oor vleis nie

1 Korinthiërs 8 gaan oor veel meer as die eet of nie eet nie van vleis. Dit spreek verhoudinge aan.

Die regte gesindheid
Jerigo
27 Februarie 2026:

Hebreërs 11:30 en 32

Hier is 'n baie interessante konneksie tussen twee fokuspunte van Hebreërs 11: Jerigo en Jefta.

Jérigo en Jefta
Henog het met God gewandel
19 Februarie 2026:

Hebreërs 11:5

Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het.

Wandel met God
Josef, die gunsteling seun, in Egipte
11 Februarie 2026:

Hebreërs 11:22

Josef het in geloof, ongeag van die omstandighede, geleef en so die weg voorberei vir die redding van sy volk, 400 jaar voordat dit gebeur het.

Josef in Egipte
Daniël se 70 weke
6 Februarie 2026:

Daniël se 70 weke

As jy Openbaring wil verstaan, moet jy in die Ou Testament begin. Daniël se 70 weke is die sleutel tot die verstaan van die eindtye.

Daniël se 70 weke
Noag was 'n voorbeeld van geloof ten spyte van die aanslae.
6 Februarie 2026:

Hebreërs 11:7

Noag was 'n voorbeeld van geloof ten spyte van die aanslae. Hy het vas geglo dat God sou doen wat Hy belowe het.

'n Ark in die woestyn
Psalm 23: Die Here is my herder
2 Februarie 2026:

Hebreërs 12

Die wolk van getuies is diegene in Hebreërs 11:1-40. Ons het hulle as ‘n voorbeeld van wat dit beteken om geloof te openbaar.

'n Wolk van getuies
Psalm 23: Die Here is my herder
19 Januarie 2026:

Psalm 23

Ons deel 'n paar gedagtes oor hierdie besondere psalm, soos wat ons dit in 'n vreemde land ervaar het.

Die Here sorg vir my
Geloof in aksie: Sonder werke beteken jou geloof niks nie
16 Januarie 2026:

Geloof in Aksie

Paulus en Jakobus skryf beide oor geloof. Vir Jakobus is geloof sonder werke dood. Geloof kort aksie om te leef.

Leef jy jou geloof uit?
Die ware model vir die kerk soos Paulus dit in sy pastorale briewe aandui
4 Januarie 2026:

Ware leierskap in die Kerk

Die ware model vir die kerk soos Paulus dit in sy pastorale briewe aandui het plek gemaak vir ongekwalifiseerde "leiers".

Ouderlinge en Diakens
'n Ander evangelie?
1 Januarie 2026:

'n Ander Evangelie

Leen jy jou ore uit aan 'n vals evangelie of bly jy nog by dit wat oorspronklik aan jou verkondig is?

'n Ander Evangelie
Ten volle geregverdig
20 Desember 2025:

Ten Volle Geregverdig

Vryspraak wat die wêreld bied, is net 'n aks van die wat God jou bied. Hier is 'n werklike verhaal van iemand wie beide ervaar het.

Ten volle geregverdig
Nasaret, Israel
6 Desember 2025:

Kom Kyk

Eerder as om altyd vir mense die teologie te wil verduidelik, nooi hulle om Jesus self te kom ervaar.

Kom Ervaar Self
Ébenhaéser: God het jou tot op hierdie punt gehelp. Vertrou Hom om dit voort te sit
2 Desember 2025:

Ébenhaéser

Onthou die mylpale in jou lewe en eer God vandag daarvoor.

Hy het jou daardeur gehelp
Jou eerste liefde
20 Oktober 2025:

Jou eerste liefde

Hou jy nog by jou eerste liefde, of het die wêreld jou lankal reeds weggetrek?

Jou eerste liefde
Moenie op hulle opgee nie
9 Oktober 2025:

Moenie op hulle opgee nie

Hou aan om 'n goeie voorbeeld te stel en die saad te saai.

Moenie op hulle opgee nie
Waterlose fonteine
5 Oktober 2025:

Die tragdie van waterlose fonteine

In die meeste kerke vandag is die probleem die vals boodskap wat verkondig word en niemand se dors les nie.

Waterlose fonteine
Wanneer selgroepe reg funksioneer
3 Oktober 2025:

Wanneer selgroepe reg funksioneer

Selgroepe is die ideale omgewing om met die Woord toegerus te word en ook uitstekende samesyn te geniet.

Hoe ons groep werk
Net die Woord.
27 September 2025:

Net die Woord word hier verkondig

Raak jy moeg vir die stories wat in ons kerke verkondig word sonder enige werklike inhoud? Kry vandag jou voeding!

Besoek Net die Woord
Hou vas wat jy het.
19 September 2025:

Bekeer jou en hou vas wat jy het

Jesus gee twee boodskappe aan die sewe gemeentes: Bekeer jou en hou vas wat jy het.

Hou vas wat jy het
Waarom gelowiges die hoofstroom kerk verlaat.
18 Julie 2025:

Waarom gelowiges die hoofstroom kerk verlaat

Baie gelowiges verlaat die Kerk, nie omdat hulle opgee op hulle geloof nie, maar weens 'n gebrek aan lering.

Uit die Kerk
Kleingroepe teenoor die groter kerk.
7 Julie 2025:

Effektiewe kleingroepe teenoor groter kerke

Kleingroepe, ook selgroepe genoem, is 'n baie meer effektiewe omgewing vir Skrif-gefokusde lering as 'n groot gebou.

Die ideale spasie
Die tydelike tentwoning.
24 Junie 2025:

Hierdie tentwoning is net tydelik en bedoel om te vergaan

Ons lewe nie net vir die nou nie, maar ons het 'n toekomsverwagting van iets veel beter. Fokus op daardie toekoms.

'n Permanente woning
Net die Woord; niks meer nie en niks minder nie.
20 Junie 2025:

Net die Woord; niks meer nie en niks minder nie

As jy in die noorde van Pretoria bly en 'n selgroep soek om by aan te sluit, nooi ons jou uit om Net die Woord te besoek.

Net die Woord
Wie is verantwoordelik vir die afval in die kerk?
7 Mei 2025:

Wie is verantwoordelik vir die afval in die kerk?

Die afval in die kerk word elke dag net meer. Dit bevestig ook die egtheid van die Woord. Wie is verantwoordelik daarvoor?

2 Timótheüs 4
Van apostel tot apostaat. Hoe naby is jy aan die punt waar jy jou geloof versaak?
14 April 2025:

Van apostel tot apostaat. Hoe naby is jy aan die punt waar jy jou geloof versaak?

As jy nie jou fokus behou nie, kan dinge sommer baie maklik verkeerd loop.

Van apostel tot apostaat
Die Brandwag: Luister jy na die waarskuwing om bekering, of gaan dit net oor jouself?
8 April 2025:

Die brandwag: Luister jy na God se waarskuwing om ware bekering, of gaan dit net oor jouself?

Jy moet self optree. Verander hoe jy voel oor sonde en verander van optrede.

Inkering en bekering
Dalk moet jy mooi besin: Dit wil voorkom asof meeste gelowiges eenvoudig nie die pas wíl volhou nie
2 April 2025:

Dalk moet jy mooi besin: Dit wil voorkom asof meeste gelowiges eenvoudig nie die pas wíl volhou nie

Neem vandag 'n besluit en dien die Here.

Dalk moet jy mooi besin
Die wedloop van die lewe: Jy moet dit enduit volhou
3 Februarie 2025:

Die wedloop van die lewe: Jy moet dit enduit volhou

Wat hou die nuwe jaar vir jou in? Gaan jy die wedloop van die lewe voltooi, of het jy lankal reeds opgegee?

Die wedloop van die lewe
Die verval van die Kerk: Hoe het ons tot hier gekom?
31 Desember 2024:

Die verval van die Kerk: Hoe het ons tot hier gekom?

Mense het die Woord agter gelaat en hulle na fabels en verleidende geeste gewend. Hoe het dit gebeur? Hoe keer ons dit?

Die afval van die laaste dae
Etienne Marais, motiveringspreker
24 Desember 2024:

Motivering vir jou dag

Luister gerus na woorde van wysheid deur Ettienne Marais, spreker, en predikant. Hy deel daagliks 'n kort boodskap en praat direk met jou hart.

Ritmies met Ettienne
Johannes Hoofstuk Vier: Die vrou by die put
11 Desember 2024:

Johannes Hoofstuk Vier: Die vrou by die put

Hierdie is 'n besondere voorbeeld van God se liefde vir alle mense, ongeag agtergrond, geslag, en kultuur.

Lewende water
Is jy en jou reputasie dalk die grootste struikelblok in jou lewe?
1 Desember 2024:

Is jy en jou reputasie dalk die grootste struikelblok in jou lewe?

Soos Johannes geskryf het, "Hy moet meer word, maar ek minder", moes Paulus dieselfde doen. Dalk moet jy vandag sy voorbeeld volg.

Laat gaan jou reputasie
Die Bybel in jou hand
14 November 2024:

Die Bybel in jou hand

Ons gesels oor jou gunsteling Bybel. Waarom hou jy van hierdie Bybel? Dan gesels ons oor wat die Bybel oor Homself sê. Dit is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.

Die Bybel in jou hand
Etienne Marais, motiveringspreker
4 November 2024:

Die sewe verborgenhede wat aan Paulus geopenbaar is

Paulus verduidelik dat hy sy inligting direk van Jesus Christus af gekry het. Wat vir baie eeue verborge was, word nou openbaar.

Verborgenhede openbaar
Huiskerke: Wees die Kerk buite die Kerk
29 Oktober 2024:

Huiskerke: Wees die Kerk buite die Kerk

Die Kerk soos ons dit ken was nooit bedoel om 'n volhoubare model te wees nie en spreek nie werklik gelowiges se behoeftes aan nie.

Wees die Kerk
Openbaring 21 en 22: 'n Nuwe hemel; 'n nuwe aarde; en 'n nuwe Jerusalem
11 Oktober 2024:

Openbaring 21 en 22 – 'n Nuwe aarde, nuwe hemel, en 'n nuwe Jerusalem.

'n Totale nuwe ervaring wag op gelowiges, want Jesus het gesê "Ek maak alles nuut".

Openbaring 21 en 22
Openbaring 19 en 20: Die Wederkoms van Jesus Christus; die Millennium
4 Oktober 2024:

Openbaring 19 en 20 – Die Wederkoms van Jesus Christus

Die wederkoms van Jesus Christus; die lot van die Antichris en die Vals Profeet; die duiwel gebind vir 1000 jaar; en die millennium.

Openbaring 19 en 20
Openbaring 17 tot 19: Die duiwel se misleiding kom deur twee stelsels: godsdiens en die ekonomie
27 September 2024:

Openbaring 17 tot 19 – Die val van Babilon

Babilon verteenwoordig die vals godsdiens stelsel van hoofstuk 17, en dan die ekonomiese stelsel van hoofstuk 18. Beide misluk.

Openbaring 17 tot 19
Openbaring 14 tot 16: 'n Parentese: Die Lam, en God se oordeel. Die laaste sewe skale.
20 September 2024:

Openbaring 14 tot 16 – 'n Parentese en die laaste sewe skale

Johannes sien Jesus Christus en die 144 000 in die hemel; dan drie engele wat God se oordeel aankondig, en dan die sewe skale.

Openbaring 14 tot 16
Openbaring 12 en 13: Die vrou en die draak; die dier uit die see en die dier uit die aarde.
12 September 2024:

Openbaring 12 en 13 – Die vrou, die draak, en die twee diere

Johannes sien die konflik tussen Israel en Satan; en hy sien die skrikwekkende koms van die Antichris en die Vals Profeet.

Openbaring 12 en 13
Openbaring 10 en 11: Die boekie en die twee getuies
6 September 2024:

Openbaring 10 en 11 – Die boekie en die twee getuies

Johannes hoor woorde wat hy nie mag opteken nie. Hy neem 'n boekie by 'n engel en eet dit op. Die twee getuies op aarde.

Openbaring 10 en 11
Openbaring 6 tot 9: Sewe seëls en sewe basuine
30 Augustus 2024:

Openbaring 6 tot 9 – Sewe seëls en sewe basuine

Jesus breek die seëls. Vier perde, die volgende een erger as die vorige; sewe basuine, en totale verwoesting op aarde.

Openbaring 6 tot 9
Openbaring 4 en 5: Die hemel en die boekrol
26 Augustus 2024:

Openbaring 4 en 5 – Die hemel en die boekrol

Ons studie oor Openbaring sien Johannes in die hemel, die aanbidding, die begin van die smarte, en die boekrol.

Openbaring 4 en 5
Openbaring 1 tot 3
26 Augustus 2024:

Openbaring 1 tot 3 – Die dinge wat jy gesien het

Ons studie oor Openbaring begin met Jesus se verskyning aan Johannes op Patmos en die beskrywing van die Kerk.

Openbaring 1 tot 3
Jy, die pastor, moet die voorbeeld stel, en jy, die pastor, is uiteindelik verantwoordelik
13 Augustus 2024:

Jy, die pastor in die plaaslike gemeente

Jy, die pastor, moet die voorbeeld stel, en jy, die pastor, is uiteindelik aanspreeklik. Wat dikwels gebeur, is skrikwekkend.

Jy, die pastor
Eskatologie en die Koms van Jesus Christus.
9 Augustus 2024:

Eskatologie en die Koms van Jesus Christus

Ons begin ons studie van Eskatologie in Mattheus 23, waar die konflik tussen Jesus en die skrifgeleerdes 'n hoogtepunt bereik.

Mattheus 23 en 24
Romeine 15 en 16.
19 Julie 2024:

Romeine 15 en 16

Ons sluit ons studie oor Romeine af deur te kyk na laaste vermaninge, en ook na Paulus se groot netwerk van ondersteuners, wie hy persoonlik bedank.

Romeine 15 en 16
Romeine 14.
12 Julie 2024:

Romeine 14

Verskille bring dikwels verdeeldheid. In die geval van die gemeente in Rome was kos en feesdae die fokus van groot maar onnodige twispunte. Dit moenie so wees nie.

Romeine 14
Romeine 13.
5 Julie 2024:

Romeine 13

Paulus vermaan ons om so te leef dat ons die owerhede gehoorsaam, wie hulle ookal mag wees, omdat dit God se opdrag is, en ook ons naaste lief te hê.

Romeine 13
Romeine 12.
28 Junie 2024:

Romeine 12

Paulus is klaar met doktrine, die Kerk, en Israel. Nou fokus hy op praktiese Christenskap, die dinge wat ons elke dag moet doen en in ons lewens toepas.

Romeine 12
Romeine 11.
22 Junie 2024:

Romeine 11

God het Israel nie verstoot nie. Die nasie wat nou op die kantlyn staan, sal gered word, maar eers na meeste van hulle gesterf het, soos Sagaria voorspel het.

Romeine 11
Romeine 10.
8 Junie 2024:

Romeine 10

Paulus skryf van sy volk dat hulle 'n ywer vir God het, maar die kennis van sy Woord ontbreek by hulle. Hulle hét gehoor; hulle hét verstaan; en daar wás 'n boodskap!

Romeine 10
Romeine 9.
31 Mei 2024:

Romeine 9

Die droefheid van Paulus se hart is die ongeloof van sy eie mense. Dit maak hom baie seer dat hulle die genade wat ook hulle deel is, nie wil aanvaar nie.

Romeine 9
Romeine 8.
24 Mei 2024:

Romeine 8

Daar is geen veroordeling vir jou nie indien jy in Jesus Christus is en in die Gees wandel. Moenie toelaat dat die duiwel jou anders probeer oorreed nie.

Romeine 8
Romeine 7.
11 Mei 2024:

Romeine 7

Wie sal my vrymaak van my sonde? Daar is net een, Jesus Christus, wat die verrottende lyk wat ons saam met ons dra, van ons af kan losmaak.

Romeine 7
Romeine 6.
2 Mei 2024:

Romeine 6

Noudat jy vrygemaak is, kan jy nie verder in sonde leef nie. Jy kan egter kies watter een jy wil voer, die vlees of die gees, maar jy moet die gevolge dra.

Romeine 6
Romeine 5.
27 April 2024:

Romeine 5

Jou regverdigmaking is die gevolg van die versoeningswerk van Jesus Christus. Ons sien hoe dit wat die eerste Adam vernietig is, deur die laaste Adam herstel is.

Romeine 5
Die Opstanding uit die Dood
22 April 2024:

Die Opstanding uit die Dood

Waarin glo jy werklik? Is jou geloof gevestig op die werklik opstanding van Jesus Christus uit die dood, of hang jy 'n halwe waarheid aan? Lees verder en vind uit.

Die volle waarheid
Romeine 4.
20 April 2024:

Romeine 4

Paulus se brief aan die Romeine. Ons kyk hierdie week na hoofstuk vier, ons regverdigmaking, na die voorbeeld van Abraham en God se belofte aan hom.

Romeine 4
Romeine 3.
12 April 2024:

Romeine 3

Paulus se brief aan die Romeine. Ons kyk hierdie week na hoofstuk drie, die einde van die slegte nuus, maar die begin van die goeie nuus, redding deur genade.

Romeine 3
Romeine 2.
5 April 2024:

Romeine 2

Paulus se brief aan die Romeine. Ons kyk hierdie week na hoofstuk twee, die slegte nuus, maar oppad na die goeie nuus. Die Jode, sê Paulus, het geen verskoning nie.

Romeine 2
Romeine 1.
4 April 2024:

Romeine 1

Paulus se skrywe aan die gemeente in Rome is een van sy belangrikste skrywes. Ons kyk hierdie week na hoofstuk een, en 'n agtergrond oor die brief.

Romeine 1
Meer items

Ouer nuus, stuur 'n bladsy vir 'n vriend, en ons studie oor soteriologie.




Maak weer 'n draai

Ons kyk na vorige artikels wat jy dalk nie gelees het nie. Sommige is moontlik in Engels.


Wat dit verg om 'n man te wees
12 Januarie 2024:

Wat dit verg om 'n man te wees

Moenie die een wees wat nie daar was vir 'n ander persoon wie desperaat uitgereik het nie. Wees 'n mentor terwyl jou eie mentor agter jou is.

Wees 'n mentor
God loves you
23 Februarie 2022:

Moenie terugkyk nie

Vergeet die dinge wat agter jou is en reik uit na dit wat voor jou is...

Laat die ou lewe agter
God loves you
05 Mei 2022:

Fokus op God vir 'n verandering

Fokus eerder op God en vergeet wat die wêreld in jou ore skree.

Volg Hom
God loves you
01 Maart 2022:

Watter kleed dra jy?

Leer om verander te word en soos Christus te word...

Beklee jouself met Hom

Lewe Godvresend in jou huis en jou werkplek



'n Besigheid wat nie op die beginsels van die Woord 'n basis het nie, is een wat uiteindelik gaan misluk. Johannes Hoofstuk Drie is die kern van ons besigheid, Andries Oberholzer Consulting. Besoek ons vir dokumentasie bestuur, webwerfontwikkeling, vertaling, en proefleeswerk.


Andries Oberholzer Consulting

Hoe het jy op ons webwerf afgekom?



Ons glo nie in toeval nie. Alles in jou lewe gebeur met 'n rede. Jy het dalk inligting aanlyn gesoek, dalk op soek na hoop, miskien inligting hoe om jou lewe positief te verander. Jy het by die regte plek uitgekom.

Terwyl jy nou hier is, maak van die geleentheid gebruik om nuwe lewe in Jesus Christus te vind.